Só kan SA boere uit Chinese beleggings in Afrika baat
2018-11-23· China is tans loshande die grootste belegger in Afrika, en hoewel die tempo waarteen Chinese grond in Afrika koop kommerwekkend is, hou dit ook voordele vir die kontinent se boere in, sê mnr. Dirk Hanekom van Agri All Africa, ’n maatskappy wat spesialiseer in die vestiging van Suid-Afrikaanse boere in ander Afrika-lande.
Lire la suite